Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Keerpunt - Nuwe Stories Vir 'n Nuwe Suid-Afrika saamgestel deur Linda Rode en Jakes Gerwel
VERKOPING 50% AFSLAG OP ALLE BOEKE
26 kortverhale deur bekende sowel as nuwe Suid-Afrikaanse skrywers en beeld n wye verskeidenheid ervarings uit soms lighartig sowel as polities. Fotos en kort lewensbeskrywings van elke skrywer.
Kwela Boeke, 10e druk, 2003, 154p.
Toestand: Sagteband, baie goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
VERKOPING 50% AFSLAG OP ALLE BOEKE tot 31 Januarie 2021.
Gaan na http://www.bidorbuy.co.za, tik in PoggioBooks in die Search blokkie en kies u boeke.EERSTE KOM, EERSTE KEUSE.
Ps. Indien u bie of a aanbod maak op n boek. Moet eke k dit sluit Sodat niemand anders ook daarop kan bie nie.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.