Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Keith Kirsten se Volledige Tuingids vir Suid-Afrika, Die grootste tuinboek nog in Afrikaans , Maand vir Maand Gids, 2000 plante en 500 kleurfotos, Uitgegee deur Human & Rousseau 1992, Nuwe hersiene druk, groot formaat, 256 bls, 'n paar skimmel kolle op die skutblaai anders is die boek in 'n mooi en goeie toestand.
P&P in SA R.40, 00