Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek is 'n uitvloeisel van die artikelreeks wat in 1980 in Landbouweekblad onder die opskrif "Ken ons Perderasse" verskyn het. Human en Rousseau. 1981. Hardeband met stofomslag; 176 bladsye met baie swart en wit fotos, asook kleurfoto's. Goeie toestand - netjies, stewig gebind en skoon. Die stofomslag is verweer. Posgeld na enige plek in SA is R20.