Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Bondige inleiding tot die belangrikste perderasse in Suid-Afrika. Altesame 29 perde- en ponierasse (insluitend die Boerperd) word beskryf met raskenmerke en bouvorm. Daar is ook hoofstukke oor die muil, die klassieke ruiterkuns en die dryfkuns. Met talle swart-en-wit en kleurfoto's.