| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids is 'n omvattende hulpmiddel vir onderwysers. Dit ondersteun die KABV-kurrikulum, en bied praktiese riglyne, assesseringsblaaie en fotokopieerbare werkkaarte vir klaskamergebruik.
Dié tweedehandse onderwysersgids is in baie goeie toestand, dit het geen voue, skeure, of pen/potlood merke nie.
Let wel: die gids se binding-variant is los blaaie wat saamgebind is in 'n 2-ring lêer.