Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ISBN 978 0 521 73428 8. A4 formaat. Hierdie wonderlike hulpmiddel sluit die volgende in:
‘n inleiding tot, en bespreking van al die temas wat in Graad 11 Wiskunde gedek moet word, volledig uitgewerkte voorbeelde met hulle antwoorde, hope oefeninge en vrae om jou nuwe vaardighede en kennis te oefen, voorbeeld-vraestelle, -toetse en hulle antwoorde.