This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

50% OFF
Die Uur van die Pes - Andre P.Brink
R180.00 R360.00
KENNIS VAN DIE AAND - ANDRE P. BRINK - HARDEBAND
R50.00
Die fees van Die malles deur Andre p Brink
R30.00
DIE MUUR VAN DIE PES deur Andre P. Brink
R50.00
Kennis van die Aand - Andre P. Brink
Sold

Kennis van die Aand - Andre P. Brink

1 was available / secondhand
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1578
Bob Shop ID
132694728

Kennis van die Aand - Andre P. Brink - Human & Rousseau - 1982, tweede uitgawe - 408ppHardeband met stofomslag in mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R38.00

Seker een van die mees omstrede boeke wat nog in Afrikaans verskyn het.

Toe die boek aanvanklik in 1973 gepubliseer is, het dit die eerste Afrikaanse boek geword wat deur die destydse Publikasieraad verbied is. Die oorspronklike uitgewer het na die Hooggeregshof geappelleer, ‘n prosedure wat op daardie stadium nog moontlik was. In die daarop volgende jaar, 1974, het ‘n volle bank van die Kaapse hooggeregshof die Publikasieraad se verbod bekragtig.

Vir die Afrikaanse skrywerskorps het “Kennis van die aand” simbolies geword van die stryd teen sensuur. Omdat “Kennis van die aand” verbied is, is die Engelse vertaling daarvan, “Looking on darkness, ook verbied. In 1980 het die Engelse uitgewers die boek opnuut voorgelê vir oorweging en het die Appélraad oor Publikasies bevind dat dit inderdaat ongewens is.

In 1981 het Human & Rousseau besluit om, in die lig van sy suksesvolle appél teen die hernieude verbod op “Magersfontein o Magersfontein!” deur Ettiene Leroux, met Kennis van die Aand na die Appélraad gegaan. Op 8 en 9 Februarie van 1982 word die uitgewers se vertoë gelewer. Die vertoë is gelewer deur adv. Anton Mostert S.C. asook adv Leon Kuschke. Op 16 April 1982 het die Appélraad met ‘n meerderheidsbeslissing uitspraak gelewer. die uitspraak deur die Appélraad was dat die boek, “Kennis van die aand” , nie ongewens is nie opvoorwaarde dat dit alleen in hardeband uitgegee word. “n Verdere voorwaarde was dat dit nie aan persone jonger as 18 jaar verkoop mag word nie.

.

Recently viewed

See more
50% OFF
Meat Grinder Mincer Stuffer Hand Manual Filler Maker Machine Kitchen Tool
R240.00 R480.00
Allegiant (DVD)
R169.00
86% OFF
PAPUA NEW GUINEA 1975 - New Coinage FULL SET - FINE USED
R15.00 R105.00
Multi-V Belt (5PK1343) [Gates]
R445.05

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller. Thoughtful, good communicator and parcel received in very good condition, well packaged.
23 Feb 2014