Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1983 hardeband met stofomslag 408 bladsye, die stofomslag het een of twee klein merkies, die hardeband het n paar merkies(amper soos merkies deur sonlig) en het ligte rakverweer aan die onderkant en die kante, hoekie agter onder is gestamp, naam en datum voor in boek, die teks is skoon en die binding goed- GEEN oorsese versending