Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was 'n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: As dit letterkunde is dan is 'n bordeel 'n Sondagskool tot die stelling dat dit die grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika voortgekom het.
TITLE: Kennis van die Aand
AUTHOR: Brink, Andre P.
SKU: 9780798142830
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2004
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 475
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212 x 138
WEIGHT: 500 gr