Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband boekie in uitstekende toestand. Nommer 39 in die reeks.
Bladsye lig vergeel, en daar is kleefbandmerke op binnekante van omslag. Die omslag dra voor en agter die stempel van Hoërskool Daniëlskuil, en daar is 'n kode-inskrywing op die eerste blanko.
Uitgewer : Nasionale Pers Beperk
(Vermoed) 1e Uitg. 1946
Taal : Afrikaans
Sagteband : 87 bladsye
Afmetings : 180 x 135 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik