Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KERKENBERG tot BLOEDRIVIER deur Louise Prinsloo
3de druk 2016
Sagteband boek met 234 bladsye. Die buiteblad het bietjie verweer en die hoekies voor is gebuig. Die res van die boek is mooi en skoon en die bindwerk stewig.
Die verhaal speel af van Januarie 1838 tot 16 Desember 1838 – dus ’n aksiebelaaide tyd tydens die Groot Trek. Piet Retief word op 6 Februarie 1838 vermoor en die Bloukransmoorde vind op 17 Februarie plaas. Die verhaal wat Louise Prinsloo hieromheen weef, is ‘n denkbeeldige trek onder leiding van Gerhardus Scheepers wat aansluit by die trekgeselskap van Gerrit Maritz, Hans (Dons) de Lange, Sarel Cilliers, Piet Uys en Hendrik Potgieter en ten slotte Andries Pretorius. Sy slaag voortreflik daarin om teen hierdie agtergrond ’n geloofwaardige verhaal te skep.
Please see the Photo's as part of the description. Sold as per scan.
International Bidders Welcome (Please enquire about shipping costs)
Postage and Packaging:
Shipping includes time, labor, packaging material and travel costs.
Postage: R63 (Registered Post) -
Courier: R130
Postnet: R115
Items can be combined request.