Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ter herdenking van die Groot Trek handel die fiksieverhaal oor jongmense in 1838. Dit sluit in die dood van Dirkie Uys, aflegging van die Gelofte en die Slag van Bloedrivier op Sondag 16 Desember 1838. Die boek is 234 bladsye.
Uitgegee deur LouDanis Pen Uitgewers