Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2004. Ferm sagteband, 142 bladsye. Goeie toestand. Minder as 1kg.
Die skrywer vertel die verhaal van Ralph Rabie en sy vele gesigte, die verhaal van voelvry en die geboorte van Afrikaanse protes-rock, van nasionale en persoonlike noodtoestande, en uiteindelik 'n raaiselagtige dood. Kerkorrel se impak op die Afrikaanse psige duur voort en in hierdie titel gee vriende en familie, insluitende sy ma, sy gewese vrou en sy seun, 'n roerende blik op Ralph die mens.