Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kerse teen die wind teen eenbedrywe deur Gerhard J Beukes Drama
Van Schaik toneelreeks nommer vyftien. Sluit in die Braaiboud, Mamma het planne, Laat die kerse brand en ander deur Gerhard Beukes.
Van Schaik Uitgewers, 12de uitgawe 1973, 169p.
Toestand: Hardeband kolle en rakslytasie, merke en ouderdomsvergeling.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.