Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die hoogtepunt van Kerspitborduurwerk is 'n egte, tradisionele kerspitkwilt - elke naaldwerker se droom. Daar is volledige aanwysings vir die voorbereiding en die borduur van die bloke, die invoeg van die kant - en kwiltinsetsels, asook hoe om te kwilt.
Soft cover, good condition. 79 pages.