Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Omvattend, praktiese gids wat kerspit borduurwerk stapsgewyse aan naaldwerksters verduidelik. Dit sluit basiese steke, volkleurfotos, motiewe en patrone in vir enige voorwerp van fotorame tot 'n outydse kerspit lappop. |
Jaar | 1989 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 80 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, pen merke, stewig gebind. Kwarto (Koffietafel) grootte. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: