Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In sy voorwoord tot "Keur uit die verhale van J van Melle" - het Uys Krige as volg oor Van Melle geskryf:
"Van Melle se realisme is prysenswaardig en sy objektiwiteit is nie dié van die kamera nie, maar is deurstraal met die helder lig van sy begrip en insig, sy gevoel vir en medelye met die mens.(De Kat, Desember 1987)"