Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Keurboslaan-reeks is kosskoolverhale wat eintlik vir seuns geskryf is, maar ewe veel deur meisies geniet word. Dit is deur Stella Blakemore geskryf, onder die skuilnaam Theunis Krogh. Die verhale draai om Keurboslaan Seunsskool, 'n eksklusiewe privaatskool aan die grens van Swaziland (nou eSwatini) waarvan dr. Roelof Serfontein, 'n geniale skrywer-miljardêr, die hoof is. Die boeke bevat talle humoristiese situasies en kattekwaad wat deur die seuns aangevang word, op 'n egte, pittige Stella Blakemore-manier beskryf.
TITLE: Keurboslaan se peetvaders
AUTHOR: Theunis Krogh
PUBLISHER: Van schaik beperk, pretoria
DATE PUBLISHED: 1946
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 197
BINDING: Hardcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 13x20
WEIGHT: 0.370kg