Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1958 hardeband - geen stofomslag - 196 bladsye, die hardeband het n paar klein merkies aan en is effens verbleik aan die rugkant, prys in potlood voor in boek, enkele vlekkies, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- GEEN oorsese versending