Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Keurboslaan twee boeke deur Theunis Krogh JEUGBOEKE
Reeks 8 : Geheime op Keurboslaan Tweede druk 1984.
Reeks 10 : Krisis op Keurboslaan Tweede druk1980.
Van Schaik Uitgewers,
Toestand: Hardeband, stofomslae, naam van vorige eienaar op stulblad no 10; maar albei baie goeie toestand. Geringe rakslytasie.
Verpakking en Posgeld R35 (in S.A) vir 2 boeke.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.