Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband. LAPA uitgewers, eerste uitgawe 2004, ISBN: 9780799332919, 288pp. SOOS NUUT!
Keurkos vir elke dag bied resepte vir alle geleenthede: van vinnige happies vir die besige gesin, tot heerlike vyfgangetes vir spesiale onthaal. Die boek sal ook met groot sukses deur die gastehuiseienaar, restauranteur of spysenier gebruik kan word.Daar is meer as 180 resepte wat ou gunstelinge en staatmakers insluit, maar ook opwindende nuwe skeppings wat elkeen in jou gesin én gaste sal laat smul! Elke resep bied wenke oor bediening, bewaring en bevriesing en die meeste resepte bevat ook variasies wat die moontlikhede nog verder uitbrei.