R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Keurkos vir elke dag - Carolie de Koster - Lapa - 2004 - 288pp, pragtige volkleur foto's - Sagteband in baie mooi, skoon en stewig gebinde toestand.
Posgeld en verpakking R45.00
Met hierdie titel in die kombuis kan elkeen, van beginner- tot baaskok, heerlike watertandgeregte bedien - met min moeite! Daar is meer as 180 resepte wat ou gunstelinge en staatmakers insluit, maar ook opwindende nuwe skeppings wat elkeen in jou gesin en gaste sal laat smul! Elke resep bied wenke oor bediening, bewaring en bevriesing en die meeste resepte bevat ook variasies wat die moontlikhede nog verder uitbrei.