Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Geskiedkundige én lekkerleesboek van die gevierde skrywer, digter, natuurwetenskaplike en regsgeleerde Eugène Nielen Marais. Die sewe kortverhale in die bundel is: Die vonnis op regter De Wildt; Die pas van Santarey; Ondergang van die tweede wêreld; Swart bobbejane of amnestie; Die diamante; Die Sonop-moord; en Die man te perd.
Eerste uitgawe in 1948 gepubliseer deur die Afrikaanse Pers-Boekhandel, Johannesburg. Toestand: Goed. Band beskerm deur plastiekoortreksel. Geen stofomslag.
Ns: Kyk gerus na my ander boeke - tot 6 medium-grootte boeke pas in een Paxi-sak. Dit kos steeds net R60 om die hele sak te stuur.