Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Postage - postal option 1 (R50.00)
Heelwat voue op die voorblad, puntjie onder af gebreek en skeurtjies in die omgewing van die krammetjies, maar verder is die boekie in heel goeie toestand en is 'n nr 1 van enige title altyd skaars.
Gasspelers in hierdie boekie is die akteurs wat die rolle van Rocco de Wet, Grensvegter en Tessa vertolk.
(SIEN FOTOS EN VRA GERUS INDIEN ONSEKER).
PAYMENT ONLY BY BOBEFT
NO SHIPPING TO AN OVERSEAS DESTINATION.