Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1965 - Boek in oorspronklike omslag - albei baie goed - Bl 2/3 het paar vuil vingermerke (?) - agter is drie ou gedroogte stiekietape merke waar die plastiek wat die omlsag so mooi gehou het vas gesit was - omslag nou in los beskermende slopie - daar is 'n eliket voorin wat se dat LAFRAS Terblanche die boek in 1969 as prys gekry het vir sy Wiskunde en Houtbewerk.
*N.B..* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book instead of R 24 – see what else I have to offer, it might be worth your while.