Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek het voorheen aan 'n Engelse skoolbib behoort - Was maar min uitgeneem - Bibgoed is agter en plakker op ruggie onder - Hul het die stofomslag aan die boek vas ge-DCFix.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke - Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.