Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing.
TITLE: Kiets in Parys
AUTHOR: Dianne Hofmeyr
SKU: 9780639602028
PUBLISHER: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 20210118
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0