Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kinder Woordkrabbel is 'n klassieke blokkiesraaisel-uitdagingspel vir 2 - 4 spelers, met die verskil dat dit 'n tweesydige bord bevat:
- Die een kant van die speelbord bied vir jonger kinders (5jr +) die geleentheid om te leer hoe dit alles werk. Prentjies word by elke segment geplaas - leidrade om woorde te spel.
- Die tweede kant van die speelbord is ontwerp vir ouer kinders (8jr +) - spelers moet hul lettertels gebruik om woorde te maak; een letter van die eerste woord moet op die blokkie met die ster (in die middel van die bord) geplaas word.
Inhoud:
- 1 x tweesydige speelbord
- 100 letter tels
- 1 x telsak
- instruksies