| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe.
Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly ook deurgaans Skrifgetrou en by elkeen word toepaslike Skrifverwysings gegee.
In Die Kinderbybel word die mooiste verhale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Children's Bible Storybook
| Summary | Bykans 300 onvergeetlike Bybelverhale word op dramatiese wyse vir kinders oorvertel. Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe... |
| Author | Anne De Graaf |
| Publisher | CUM |
| Release date | 20060516 |
| Pages | 399 |
| ISBN | 1-86829-441-2 |
| ISBN 13 | 978-1-86829-441-1 |

