Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Byna 300 onvergeet-like verhale van die Bybel word op drama-tiese en aanskoulike wyse deel van kin-ders se lewe.
Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die ver-hale bly ook deur-gaans Skrifgetrou en by elk-een word toepaslike Skrif--ver-wy-sings gegee.
In Die Kinderbybel word die mooiste ver-hale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal ver-staan en onthou.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Children's Bible Storybook
Summary | Bykans 300 onvergeetlike Bybelverhale word op dramatiese wyse vir kinders oorvertel. Byna 300 onvergeet-like verhale van die Bybel word op drama-tiese en aanskoulike wyse deel van kin-ders se lewe... |
Author | Anne De Graaf |
Publisher | CUM |
Release date | 20060516 |
Pages | 399 |
ISBN | 1-86829-441-2 |
ISBN 13 | 978-1-86829-441-1 |