Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontmoet die fantastiese verskeidenheid voels wat in Suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweelmooi suikerbekkies, kordate neushoringvoels en vele meer. Leer hoe om verskillende voels te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag - hoe hulle kos soek, 'n maat kies, 'n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy.