Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie skaars boek handel oor die lewe en omgewing van die Kalahari Boesman van weleer en is gebaseer op 'n leeftyd van navorsing deur o.a. die outeur, prof Fritz Eloff, 31 jaar lank hoof van die Departement Dierkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hierdie merkwaardige boek het die lig gesien tydens die outeur se 92-ste lewensjaar..
Kopié is in baie goeie toestand, stewig en skoon. Onderste hoek van die agterblad is beskadig, sien foto.
Uitgewer : Kejafa Knowledge Works
1e Uitgawe, 1e druk, 2012
Taal : Afrikaans
Hardeband : 187 bladsye
Afmetings : 300 x 220 x 20 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik