R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
In Kinders van die Kompanjie; Kaapse lewens uit die sewentiende eeu, skryf Karel Schoeman in onderhoudende verteltrant oor meer as dertig individue en groepe wat gedurende die sewentiende eeu by die VOC se nedersetting aan die Kaap betrokke was. Hierdie eksemplaar is in 'n skoon "soos_nuut" tweehandse toeststand.Uitgegee deur Protea Boekhuis Eerste uitgawe Eerste druk,2006
Tweetalige Woordeboek Bilingual DictionaryHierdie woordeboek lyk nie so goed op die foto's nie maar is eintlik nog in 'n goeie stewige toestand. Dis net die rugkant wat gekraak lyk. Dit is 'n tweede, hersiene uitgebreide uitgawe, eerste druk 1979. Baie nuttig vir blokraaisel entoesiaste.
Please look at the photos and other items that I have listed. Items will be sent with Bobshop prefered couriers within three days. small items can be combined in one order if they are payed for in one order.No international orders