R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 19 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
'n Wilde bos bloedrooi hare en honderde sproetjies. Groen o wat tot in jou murg kyk. Ongetem, uitdagend. Dit is Lyla, kind van die Sabbatsee.
Wanneer sy nie agter haar boktrop is nie, versorg sy haar sterwende stiepfa, Stefus Serdyn. En in haar vormlose rok staan sy regop en onversetlik voor ryk Jack Zwiegelaar, die magtigste man op Nonniesbaai, 'n woekeraar wat hul ongerepte stukkie strandgrond wil opkoop om sy visfabriek uit te brei.
Maar die Sabbatstrand is nie te koop nie. As Stefus sterf, is dit Lyla se enigste tuiste. Haar erfenis, wat sy verdedig met 'n woede wat skoon bran , soos vuur.
Di woede ervaar Hawert Hugo terde wanneer hy na jare in die stad na Nonniesbaai terugkeer. Stefus se ander stiefkind. Vyf jaar lank was Stefus met sy ma getroud en het hy hom soos 'n eie seun grootgemaak. Nou is dit die ou man se hartsbegeerte dat Hawert na sy 'sussie' moet omsien.
Maar terwyl Hawert hom in die vissersgemeenskappie ingrawe en Jack Zwiegelaar se mooi, bedorwe dogter nog verder bederf, begin 'n verskriklike geheim uit die verlede ontrafel.
En die Sabbatsee wat volgens oorlewering Sondae op sy gevaarlikste is speel mee in 'n spannende klimaks tot hierdie ongewone verhaal.