R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1921 tweede uitgawe hardeband met 128 bladsye in tweedehandse toestand. Boekprys inskripsie in ink voorin.
Kinders van die Voortrek is MER se eerste gepubliseerde werk, wat deur haar broer geïnspireer is. Die feite kom uit vertellings van 'n ou man wat as kind die Groot Trek meegemaak het. M.E.R. se broer Fritz het hom uitgevra en dit alles aangeteken. Dit het M.E.R. toe gebruik om haar verhaal te skryf. Oor Kinders van die Voortrek skryf MER in "My Beskeie Deel" dat van alles wat sy geskryf het, hierdie boek haar die naaste aan die hart lê.