Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige verhale van Kinders van die wêreld (asook van Suid-Afrika en ander Afrika lande) Israel, Kanada, Indië, Skotland, Shetland, Brasilië, Noorweë, Japan ens.
1962 Albertyn Kaapstad rare volledige stel van 8 geillustreerde hardeband boeke, wys baie min gebruik, goed gebind, skoon wit bladsye, niks geskryf in boeke. Goudkleur gedrukte letters van titels op party boeke wys ligte verbleiking of rakgebruik.
SAPO Posgeld is ingesluit by prys orals in Suid-Afrika.