 
        | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Nuut - Kinders van Suid-Afrika deur CR Swart [staatspresident] A5, sagteband, 86 bls. - heldedade verrig deur kinders in die Suid-Afrikaanse geskiedenis 1652 - 1902. Onder andere Japie Greyling, Rachel de Beer, Voortrekkerkinders ens.