Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KINDERS VAN SUID AFRIKA
Deur (Oud Pres.) C. R. SWART
"Opgedra aan die Penkoppe, Drawwertjies en Staatmakers van die Voortrekkers"
Nasionale Pers, 1933, Hardeblad, 116 Bladsye. Ligte rak-verweer en vlekkies aan buiteblad, hoekies effe gestamp, vorige boekwinkel stempel binne, bind baie goed, inhoud nog mooi skoon.
POSGELD: PAXI R65.00 / SAPO R75.00 / POSTNET R100.00