Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met hul onskuld en opregtheid is kinders van die grootste gebedstryders wat God het. Die boek moedig ouers aan om hulle kinders te leer bid, en bied unieke en kreatiewe idees van hoe om gebed betekenisvol te maak vir seuns en dogters van voorskoolse to universiteits-ouderdom. Almal wat met kinders werk, sal getuie wees van die besielende maniere waarop God aan die werk is deur middel van gesinne wat saam bid. Die boek is vol verstommende en wonderlike verhale van hoe God die gebede van kinders beantwoord en bewys dat Hy 'n baie spesiale plek in sy hart vir hulle het.
Slight surface scratching on cover and folding mark on right hand side of front cover. 3 Brownish marks on first and second page. Rest of book in good readable condition.
Postage and packaging R26. Please allow one week for delivery and a tracking no will be issued within 48 hours of purchase. Willing to combine postage with some of my other listed items, just add R5 for each additional item.