R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste druk, Perskor, 1983, Hardeband - Digbundel - 37 pp.
" Kinkelbos bevat verskeie hartseerliedjies waarmee veral die Boesmanlandse kultuur en stemming weergegee word. Baie van die gedigte getuig van ontnugtering, hoewel daar ook verse van son en lig is. Die beeldspraak en gebruik van klank is dié van 'n vakman.
Sy verse word in verskeie versamelbundels opgeneem, waaronder Groot verseboek, Die Afrikaanse poësie in 'n duisend en enkele gedigte, Land van sonlig en van sterre, Die dye trek die dye aan, Poskaarte en Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Die sanger Jannie du Toit toonset 'n aantal van sy verse, insluitende Bruin serfyntjie en Trekliedjie op sy album ' n Liedjie vir jou en Klopkloppie op sy album Drie-uur in die môre. - wikipedia
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.