R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Kissmas in Mosambiek Twee broers, 'n voeltrip, die voorbode, twee en twintig dae oorlewingstryd - Johan Lotter - Lapa - 2010 - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.
Twee broers. ‘n Voëltrip. Die voorbode. Twee en twintig dae oorlewing… Kissmas in Mosambiek is die boeiende verhaal van twee broers, die kaartevrou se voorbode en ‘n onvergeetlike avontuur op soek na daardie enkele rare en unieke voëls. Nooit het hulle besef dat hierdie Afrikatrip sou verander in twee en twintig dae oorlewingstryd nie … …en sou eindig in Grace Safari - ‘n ontdekkingsreis vol ‘belonings’ en beauty. Die skrywer skryf in ‘n gemaklike vertelstyl wat die leser vanaf die eerste bladsy boei, maar ook kort-kort tot introspeksie te bring. Met die lees van die boek word ‘n mens se lewe weer in oënskou gebring en geherevalueer. Kissmas in Mosambiek is ‘n moet-lees vir elke Suid-Afrikaner wat in negatiwiteit en pessimisme verval het en beswaarlik daagliks meer iets positiefs ervaar.