Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HARDEBANDᅢツᅡᅠᅢツᅡᅠ MET STOFJAS.ᅢツᅡᅠ DIE INHOUD IS MOOI.
Small se identifikasie met sy karakters vind neerslag in sy gebruik van Kaaps volgens hom n volwaardige taal waarin mense hul eerste skreeu en hul laaste doodsroggel gee. Wat in heelparty gedigte opval, is die gebruik van refreine en herhaling, wat as t ware die gemeenskap se vrese waarskuwings en aanklagte van die tyd eggo (Van Wyk, 2006). Verder is daar n sterk Ou Testamentiese inslag, maar ook talle verwysings na die geboorte en wederkoms van Christus.
Volgens Steward van Wyk word diᅢテᅡᄅ gegewe op die lotgevalle van onderdruktes van toepassing gemaak, oa die geskiedenis van Moses en die Israelitiese volk onder Egiptiese slawerny: Soos Moses met sy staf, moet die digter met sy kitaar sy mense lei, maar omdat die taak so moeilik is, word die kitaar ironies ook sy kruis.