This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Cushy Books111

Similar products

Kitaar my kruis deur Adam Small
Closed

Kitaar my kruis deur Adam Small

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R170.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R250.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655633426

Beskrywing

'n Deurlopende tema in Small se werk is die uitbeelding van die wel en wee van die onderdruktes en die werkersklasgemeenskap onder die beleid van apartheid. In die digbundel Kitaar my kruis het hy 'n fel aanval op kwessies soos gedwonge verskuiwing, rasseklassifikasie en -diskriminasie en aparte geriewe. Hy maak veral gebruik van satire om die onhoudbaarheid van die stelsel en die valse waardes van gesagsfigure uit te wys.

Jaar

n.d.

Uitgewer

HAUM

Bladsye

92

Toestand

Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad uitgevee, andersins in goeie toestand. 

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.

 

Skakelna my winkel:

https://www.bobshop.co.za/seller/5037150/Cushy_Books

Recently viewed

See more