Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde

Secondhand
1 available
R38.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
616349569

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 

        Eerste uitgawe, Metz Press, 2006, Groot-formaat Sagteband - Dekor - 128 pp.
         Dekorwinkels is vandag gepak met moderne kuns en geblokte kunswerk wat letterlik deur enigeen geskilder kan word wat 'n basiese idee van kleur en 'n bietjie deursettingsvermoe het. Hierdie opwindende nuwe titel deur die skrywers van veelsydige lapverf bied jou bekostigbare en kreatiewe idees om jou aan hierdie gewilde kunsvorm oor te gee. Die klem is op tekstuur, lyn en kleur as die skrywers bladsy na bladsy hul idees en inspirasie met jou deel.
Met oorskietverf wat jy drup, dribbel, blerts, smeer, sleep of spat op enige denkbare oppervlak, van 'n ou deur of 'n geroeste hek, tot klampleers, veselbordblokke, 'n spieel of 'n vergete magneetbord, kan jy jou hele huis opkikker met maklike, treffende kunswerke. Voeg tekstuur by met sement, oksiede, gompasta, sand, metaalvysels of kraakvuller en jy het drie-dimensionele items wat op verskeie maniere aangewend en uitgestal kan word. Die meer tradisionele olie- en akrielskilderwerk kry ook aandag, met die skrywers se eie besonderse benadering tot verf-volgens-nommers en kuns op plastiek.
Benewens duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's en pragfoto's van elke voltooide kunswerk, is daar nuttige patroneen ontwerpe wat jy kan gebruik op jou pad na roem. Die titel oorbrug die gaping tussen kuns en handwerk met maklike handwerktegnieke wat enigeen kan gebruik vir treffende skilderye. Jy kan dit ook doen - jy moet net weet hoe!

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Urbanization as a Social Process: An essay on movement and change -- Kenneth Little
R42
All about Acol -- Ben Cohen, Rhoda Barrow Lederer
R37
So sê Oupa. So sê Ouma -- Ida Grabe
R38
R30 shipping
The Tribes of Barberton District. Ethnological Publications No. 25 -- A. C. Myburgh
R225
Add to cart

Similar products

Die Proteaceae Van Suid-Afrika by Frank Rousseau
R40
Kuns deur die eeue
R40
R30 shipping
Die Kuns en die Gemeenskap - S.M. Naude (akademievoorsitter)
R150
R30 shipping
50% OFF
Die Proteaceae Van SA - Frank Rousseau
R150 R300