Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde
Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde
Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde
+3

Kitskuns: Kuns Van Die Gewone -- Angie Franke, Monique Day-Wilde

1 available / secondhand
R37.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
645906325

Toestand : Goed. 

        Eerste uitgawe, Metz Press, 2006, Groot-formaat Sagteband - Dekor - 128 pp.
         Dekorwinkels is vandag gepak met moderne kuns en geblokte kunswerk wat letterlik deur enigeen geskilder kan word wat 'n basiese idee van kleur en 'n bietjie deursettingsvermoe het. Hierdie opwindende nuwe titel deur die skrywers van veelsydige lapverf bied jou bekostigbare en kreatiewe idees om jou aan hierdie gewilde kunsvorm oor te gee. Die klem is op tekstuur, lyn en kleur as die skrywers bladsy na bladsy hul idees en inspirasie met jou deel.
Met oorskietverf wat jy drup, dribbel, blerts, smeer, sleep of spat op enige denkbare oppervlak, van 'n ou deur of 'n geroeste hek, tot klampleers, veselbordblokke, 'n spieel of 'n vergete magneetbord, kan jy jou hele huis opkikker met maklike, treffende kunswerke. Voeg tekstuur by met sement, oksiede, gompasta, sand, metaalvysels of kraakvuller en jy het drie-dimensionele items wat op verskeie maniere aangewend en uitgestal kan word. Die meer tradisionele olie- en akrielskilderwerk kry ook aandag, met die skrywers se eie besonderse benadering tot verf-volgens-nommers en kuns op plastiek.
Benewens duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's en pragfoto's van elke voltooide kunswerk, is daar nuttige patroneen ontwerpe wat jy kan gebruik op jou pad na roem. Die titel oorbrug die gaping tussen kuns en handwerk met maklike handwerktegnieke wat enigeen kan gebruik vir treffende skilderye. Jy kan dit ook doen - jy moet net weet hoe!

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Meat Tenderizer,meat Tool Stainless Steel,heavy Duty Meat Mallet
R542.00
Car Rear View Mirror Cover Side Wing Mirrors Cover Housing Cap for City 2020 Carbon Fiber Pattern Rh
R736.00
1 PCS Wall Sculpture Decorative Simulation Foam Birds,Home Decoration Crafts Ornament Outdoor Garden
R315.00
1881-1958 Royal Inniskilling Fusiliers Badge **Scarce**
R450.00 No bids

Similar products

Die kuns van blommerangskikking deur Mattie M du Toit 1954
R35.00
Die Kuns en die Gemeenskap - S.M. Naude (akademievoorsitter)
R150.00
IMPULS DIE EKSPRESSIONISTIESE DRANG IN SUID AFRIKAANSE KUNS
R39.00
Die Ewige Spel Van Lig: waar gewone ervarings besondere betekenis kry -- Jaqueline Leuvennink
R50.00