Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days
Hierdie toeganklike boek is nie net 'n hulpbron vir onderwysers wat hulle leerders se begrip en selfvertroue in Wiskunde wil bevorder nie, maar ook 'n genotvolle en maklike manier vir leerders om hulle Wiskunde deur middel van selfstudie te verbeter of hersien. Die skrywers gee vir leerders riglyne sodat hierdie leerarea, wat dikwels 'n struikelblok is, 'n inspirasie word!
Die K/tere/cen-reeks dek graad 3-9 en is ook in Engels beskikbaar as Instamaths.
Summary | Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om leerders van oefeninge te voorsien wat hulle probleem-oplossingsvaardighede sal bevorder en konsolideer. Hierdie nuwe uitgawe van die reeks is geheel en al oorgeskryf om aan die vereistes van die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring te voldoen... |
Publisher | Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa |
Release date | 20051231 |
Pages | 91 |
ISBN | 0-636-06373-9 |
ISBN 13 | 978-0-636-06373-0 |