Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
`n Versameling Afrikaanse dierestories wat leen van ou erfgoed uit die stamlande, maar ook unieke stories deur die verteller self wat nens in die weld aangetref word nie. Al die verhale is saamgegroepeer rondom Jakkals se streke in Koning Leeu se dierekoninkryk. `n Bundel stories wat jonk en oud sal vermaak vir hulle humor en slimheid.
Softcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 2008. ISBN: 9780798149829. 112 pp. Good with usual ex-library markings. Book No: 61709