Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Versameling Afrikaanse dierestories wat leen van ou erfgoed uit die stamlande, maar ook unieke stories deur die verteller self wat nĂªrens in die wereld aangetref word nie. Al die verhale is saamgegroepeer rondom Jakkals se streke in Koning Leeu se dierekoninkryk. n Bundel stories wat jonk en oud sal vermaak vir hulle humor en slimheid.
TITEL: Klaas Naald-hulle
OUTEUR: Fanie Viljoen
TAAL: Afrikaans
SKU: 9780798149839
UITGEWER: Human & Rousseau
PUBLIKASIEDATUM: 2008
BLADSYE: 112
SAGTEBAND
Tweedehands. Boek lyk splinternuut.
Minder as 1kg