Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Klassieke Reeks: Hierdie Lewe � Karel Schoeman In Hierdie lewe het Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir �n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, �n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het. In die verhaal van vier generasies van �n enkele blanke boeregesin oor �n tydperk van bykans �n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is. Hierdie lewe was die eerste van drie romans in die skrywer se reeks Stemme. Dit word gevolg deur Die uur van die engel en Verliesfontein. Bespaar 33% op hierdie nuwe boek