Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Klawerjas bevat gedigte wat spreek van deurleefde ervaring diepe oortuiging en 'n opregte meegevoel met die lot van die veronregtes. Dit is praatverse wat getuig van 'n fyn oor vir die musikaliteit van die alledaagse die melodie wat spontaan en ongekunsteld opklink as jy die doodgewone in verwondering gade slaan.
TITLE: Klawerjas
AUTHOR: SMALL,A
SKU: 9780624073765
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 13/09/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 148
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 138 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr